Home
Top Hoërskool atleet in Vrystaat!

Baie geluk aan Mcayla Mienie wat op `n funksie aangewys is as die top Hoërskool atleet vir 2011.
Sportsterre
Tydens ons jaarlikse prysuitdeling is die volgende sterre aangewys :
Hoërskool
Victor Ludorum vir 2011 : Kennith Worman
Victrix Ludorum vir 2011 : Mcayla Mienie
Rugbyspeler van die jaar : Wian Rautenbach
Beste opkomende speler van die jaar : Michael de Bruyn
Netbalspeelster van die jaar : Amé Basson
Beste vordering in netbal vir die jaar : Frané Heymann
Swemmer van die jaar : Desmond Grobler
Tennis speler van die jaar : Andrich Olivier
Tennis speelster van die jaar : Bernice de Ru
Krieketspeler van die jaar : Stephan van den Berg
Laerskool
Junior Victor Ludorum : Sizwe Wittes
Junior Victrix Ludorum : Bea Gouws
Beste atleet : Zelmari van Jaarsveld
Tennisspeler van die jaar : Jano Earle
Tennisspeelster van die jaar : Carlia Venter
Rugby speler van die jaar : Ferdinand Theron
Netbal speelster van die jaar : Chané Mienie
Beste vordering van die jaar in Netbal : Anelé Theunissen
Swemmer van die jaar : Johan Cronjé
Swemster van die Jaar : Chané Mienie
Tweekamp atleet van die jaar : Bea Gouws
Netbal

Die 1ste Netbalspan van die skool het die jaar die plaaslike 7`s Toernooi gewen. Mnr Piet Vermaak was die borg van die dag. Van Links : Mnr Piet Vermaak, Mev Elizna Burger, Amaria van Rensburg, Kele Seeco, Kedi Moalosi, Amé Basson, Elbé Coetsee, Frané Heymann, Yolande du Toit, Tibbie Human en voor : Helené Coetsee en Chalise Henning.
Hoërskool Bultfontein wil elke leerder gelukwens met hul puik prestasies gedurende 2011 ons as personeel en beheerliggaam is baie trots op julle.
Dankie aan elke ouer vir hul bydraes en ondersteuning deur 2011 dit word opreg waardeer.

