Matriekuitslae 2011 !!!
Hoërskool Bultfontein spog weereens met `n 100% slaagsyfer vir die 12de agtereenvolgende jaar en behaal 12 onderskeidings.
Wikundige Geletterdheid - 5
Toerisme - 2
Lewensoriëntering - 5
Vakgemiddelds -
4 vakke bo 70%
7 vakke bo 60% en 2 vakke bo 50%
Jorika Ludick gemiddeld 79%
Baie geluk ons is trots op julle .....

