Beurse
Hoërskool Bultfontein stel beurse aan verdienstelike gevalle beskikbaar.
Laerskool prefekte kry vir die daaropvolgende jaar (graad 8) 50% afslag as hul in Hoërskool Bultfontein aanbly.
As leerders aan SA byeenkomste deelneem en 1st, 2de of `n derde plek behaal tydens die byeenkoms is hul skoolgeld gratis vir die daaropvolgende jaar as hul in Hoërskool Bultfontein aanbly.

